Jaarvergadering

Die jaarverslag en finansiële state watop die jaarvergadering gedien het, is by die President beskikbaar. Dit sal ook binnekort op die webblad beskikbaar wees. Verskeie veranderings in die reëls  sal ook binnekort op die webblad beskikbaar wees.