Inligting vir Vrystaat Dubbelkamp Atlete 2015

INLIGTING OOR DIE MANGAUNG METRO AFRICAN DUATHLON CUP

Slegs Elite en Para tri atlete neem aan die African cup deel die res is Suid Afrikaanse kampioenskappe.

1.        Venue:                Krieket ovaal UFS

2.       Datum:                 4/5 Julie 2015

4.2 Seniors                     R350.00

4.3  Juniors                    R250.00

Betaalbaar voor 1 Julie in FST se Absa rek 4054811247 met jou naam as verwysing.

3.        Indien jy onttrek stel ons asb net in kennis sodat ons jou naam van lys kan afhaal.

4.       Daar gaan weer bestellings geneem word vir trisuits, sweetpakke en golfhemde. Indien jy nog nie die nuwes het nie.. FST borg elke atleet met 60% van die kostes per item.. behalwe golfhemp.

4.1    Trisuit kos atleet R190.00 

4.2    Sweetpak kos atleet R185.00

4.3    Golfhemp kos atleet R170.00

4.4     Gelde ook betaalbaar by 1 Julie in bogenoemde rekening.

5.       ‘n Ouer gaan vir elke atleet n “sweater” borg.  DANKIE WILLIE!

6.       Ons gaan dan ook dringend die groottes van klere benodig sodat ons die bestelling vrydag kan plaas.

7.       Ek benodig ook dan n afskrif van elke atleet se ID , mail asb.. SA Triathlon 2015 atlete  nie nodig.

8.       Spanbestuurder sal volg

9.       Oefening byeenkoms sal op 7 Junie 2015 by  Krieket oval UFS gehou word.

10.   Klere oorhandiging sal ook daar gehou word na afloop van die oefenlopie.

 

11.   Spanvergadering sal ook daardie dag plaasvind.

       21 April 2015