2018/2019 Seisoen

Inligting vir die 2018/2019 seisoen

  1. Datums
  • 22 Sept 2018: Triathlon/Duathlon
  • 20 Okt 2018: Triathlon/Duathlon plus AGM
  • 10 Nov 2018: Triathlon/Duathlon/Long distance for Ironman athletes
  • 12 Jan 2019: Triathlon FS Champs/Long distance for Ironman athletes
  •  9 Febr 2019: Triathlon/Duathlon
  • 24 Maart 2019: SA Triathlon KZN
  • 11 Mei 2019: FS Duathon champs
  • Julie 2019: SA Duathon champs Cape Town
  1. Venue

             Maselspoort, behalwe 11 Mei 2019 se Duathlon champs

  1. TSA Registrasie
    • Seniors R450
    • Juniors R350
    • Geen recreational registrasie vir die nuwe seisoen nie, agv veranderig van TSA se kant af
    • U moet self op TSA website registreer en met u kredietkaart betaal, maar kontak my gerus indien u enige probleme ondervind of eerder deur FST wil registreer.
    • TSA registrasie vir Triathlon sowel as vir Duathlon, moet voor 31 Desember gedoen word.
    • Geen registrasie nodig vir atlete onder 11 jaar nie.
  1. Daglisensies
    • Supersprint en Sprint R40.00
    • Standard en langer R150.00
  1. Inskrywing vir byeenkomste
    • SLEGS ONLINE ENTRIES op FS Traithlon se webblad (fstriahlon.co.za), wat Vrydagaand 18:00 voor byeenkoms sluit, word aanvaar.

5.1.1 Super/super sprint       R60.00 (tot 11jaar)

5.1.2 Supersprint                     R80.00

5.1.3 Sprint                                 R110.00

5.1.4 Standard                          R150.00

5.1.5 Long distance                 R200.00

5.2 INSKRYWINGS OP DAG VAN EVENT (slegs noodgevalle indien nie aanlyn ingeskryf het nie!)

5.2.1 Super/super sprint      R80.00

5.2.2 Supersprint                    R120.00

5.2.3 Sprint                                R150.00

5.2.4 Standard                        R200.00

5.7.5 Long distance                 R250.00

  1. Betalings

Free State Triathlon Absa rekening 4054811247 met jou van as verwysing

  1. Kwalifisering vir Vrystaatspanne

        KWALIFISERING VIR SA TRIATHLON/DUATHLON (5 events beskikbaar)

INDIEN JY BY ANDER PROVISIE N BYEENKOMS DOEN WAT VIR JOU MOET TEL BLY DIT JOU VERANTWOORDELIKHEID OM DIE UITSLAE NA This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. te e-pos

  • TRIATHLON
    • 2 Triathlon Events; plus
    • Verpligte FS Triathlon Champs.
    • Siek briewe sal slegs in uiterste gevalle aanvaar word (e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. voor die aanvang van die event).
  • DUATHLON
    • 2 Duathlon events OF enige Triathlon event en 1 Duathlon event; plus
    • Verpligte FS Duathlon champs.
    • Siek briewe sal slegs in uiterste gevalle aanvaar word
  1. Registrasie vir event

        Registrasie oggend van event vir alle afsandeis  van 07:00 tot 08:15

  1. Tye
  • Standard/Long                  08:30
  • Sprint                                    08:30
  • Supersprint                        08:35
  • Super/supersprint           09:00
  1. Toegang by Maselspoort

        Toegang by Maselspoort is R35 per atleet en per toeskouer.

  1. Uitslae

Geen amptelike tye sal vir die “fun event”  8 – 11 jarige gedoen word nie

  1. Amptelike Uitslae

Slegs amptelike tye uitgereik deur FST op FST briefhoof mag aan media of skole/Universiteit/klubs oorhandig word.

Sien uit om almal weer te sien na die rus periode.

Christa Roestoff

President

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

0737185427