Proteakleure aan vier van Vrystaat

Kate, Nicolas en Anton as senior en Hanré as junior, het Protea kleure gekry vir deelname op 15 September 2013 aan die Pruhealth World Triathlon Granf Final in London, UK.

Baie geluk aan julle!