Geluk aan 2014 matrieks!

Baie geluk aan ons atlete wat deel is van die 2014 matrikulante: Hanré met 7 onderskeidings, Lourens met 5 onderskeidings en Corne met 5 onderskeidings. Dit wil gedoen wees!