Verandering van tye Saterdag 16 Januarie

Aan alle atlete,

Neem asseblief kennis van hierdie BELANGRIKE verandering van TYE vir Saterdag 16 Januraie se byeenkoms:

  1. Entries oop vanaf 06:30 tot 08:00
  2. Geen laat registrasie na 08:00 sal aanvaar word nie.
  3. Transition sluit 08:15 vir alle groepe
  4. Alle afstande Standard, Sprint en Supersprint spring 08:30 weg
  5. NON Drafting vir alle afstande.

Jammer vir die ongerief maar veiligheid van atlete noodsaak ons om die verandering te maak.

Ons benodig dringend 4 BEAMPTES vir Saterdag Ouers en die TO's wat kursus gedoen het. Ons het beamptes nodig omdat dit gaan oor die veiligheid van ons atlete. Ons kan nie sonde beamptes die atlete se veiligheid waarborg nie. Laat weet my asb as u beskikbaar is. Kontak my gerus vir Navrae.

Christa

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.