Duathlon 16 April Arrangements

Die Duathlon liga vind op 16 April 2016 by Bandkop (ingang vanaf Pellissier) plaas.

Registrasie is oop vanaf 07:30.

Standaard wegspring: 09:00

Sprint en Supersprint wegspring vanaf 10:00

Registreer asseblief voor of op Woensdag 13 April aanlyn.

Inskrywingsgeld:

Online Entries: 

 

Late entries:

 

Daglisensies (indien nie geregistreer by TSA)