2017 Duathlon seisoen

Ons 2017 Duathlon seisoen begin!

  1.  1ste event vind Sat 22 April 2017 by Brandkop plaas
  2. Wegspringtye vir almal 08:30
  3.  Registrasie van 07:30
  4. Inskrywingsgelde
    1. standaard  R120
    2. Sprint  R100
    3. Supersprint R80
  5.  Daglisensies indien nie TSA geregistreer is nie
    1. Standard R100
    2. Sprint /Supersprint R30
  6.  Online entries reeds oop op  www.fstriathlo.co.za
  7. Neem ook kennis van kwalifiserende vereistes soos op FST se website
  8. SA Duathlon vind 2 Julie 2017 plaas  (sover KZN Midmar)  maar datum kan dalk verander agv van World Champs reeds in Aug