FS Team to SA Duathlon Champs

6 Junie 2017

Atlete

Baie geluk met u insluiting in die Vrystaatspan na die Suid Afrikaanse Kampioenskappe te Midmar, KZN op 2 Julie 2017.

  1. Bevestig ook asb u deelname teen Vrydag 9 Junie 2017.
  2. Atlete neem in Vrystaat trisuit deel.
  3. Neem asb  mates soos volg
    borsmate; lengte van skouer tot middel; heupmate; lengte van middel tot bobeen.
  4. FST betaal  60% van die trisuit, bedrag deur u betaalbaar vir trisuit  R350
  5. Vrystaat sweetpakke is ook beskikbaar waarvan FST weer 60% betaal u bedrag beloop R300
  6. Gelde word in FST Absa rekening  4054811247 met jou van as verwysing  inbetaal voor  30 Junie
  7. Bestelling moet Maandag geplaas word sodat  ons dit betyds kan kry
  8. Die nodige inligting rondom die SA's is reeds op www.fstriathlon.co.za beskikbaar
  9. inskrywingsgelde beloop soos volg
    Age groupers  R500; Para R300; Juniors R300
  10. Gelde  moet in FST  se Absa rekening 4054811247 met jou van as verwysing inbetaal word voor of op 30 Junie

Kontak Christa vir enoge verdere navrae.

 

Seuns /13

Jean Jacques Holtzhausen Grey

Jayden Nel                Jordania

Botha Barnard           Grey

Jay Zijlstra                Grey

Seuns 0/15

Christiaan Prinsloo     Home schooling

Marcu van Dyk          Jordania

Dogters 0/19

Jayme Sue Vermaas

Mans

Louis Venter                25 – 29

Frans Stander             30 – 34

Ben Schoonwinkel      30 – 34

JW Swanepoel            35 – 39

Theunis de Bruyn       40 – 44

David Lamley             45 – 49

Casey vd Leek           

Julius Lesenyeho        Para

Dames

Sharine Barnard         35 – 39

Madelaine le Roux      U/23

 

 

Christa Roestoff

Chair:  FST

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.