FS shines at SA Duathlon Championships

Alle ouers en atlete

UITSLAE VAN DIE SA DUATHLON IN POTCHEFSTROOM

  1. Ek wil die ouers van die Vrystaat span hartlik bedank vir julle positiewe gedrag ondersteuning en bystand. Ek waardeer dit opreg.
  2. Dan wil ek die hele Vrystaat span bedank vir julle onberispelike gedrag. Dit is regtig n voorreg om julle in ons span te hê en Dankie dat julle Free State Triathlon se naam hoog gehou het.
  3. Dan ook ‘n dankie aan Jan, Hennie en Schalk wat altyd gewillig is om my en ook Free state Triathlon altyd sonder aarseling te help.

Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het. Skitterende uitslae is behaal:

 

Plek

Afdeling

Nicolas Newman

2de

Para-afdeling

Hanre Herbst

2de

16 – 17 ouderdom

Melichia Kruger

2de

18 – 19 ouderdom

Carien Sander

2de

14- 15 ouderdom

Hesmarie Maartens

3de

14 - 15 ouderdom

Japie Blignaut

3de

20 – 24 ouderdom

 

Geniet die winter rus maar moenie oefening mis nie

Groete

Christa