News Flash

Twee Vrystaat atlete, Madelaine le Roux en Jamey-Sue Vermaas, is gekies om aan die 2016 Junior Tour to Europe deel te neem vanaf 28 Junie tot 12 Julie.  

Hulle gaan ook aan die 2016 Aviles ITU Duathlon World Championships op 4 Junie 2016 deelneem.

Baie geluk en ons wens hulle baie voorspoed toe!