Vrystaat atlete gekies vir 2015 Duathlon World Champs

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is om aan die 2015 Duathlon World Championships in Australië te gaan deelneem:

  • Madelaine le Roux
  • Mizan Viljoen
  • Louis Venter
  • Estean Badenhorst
  • Jaco Ebertsohn
  • Sebastian Stander
  • Tsitso Motaung
  • Charlie Louw
  • Jonas Nkgwedi
  • David J van Vuuren