Prysuitdeling 6 Febr 2016

Baie geluk aan die volgende atlete wat erkenning ontvang het vir harde werk in 2015:

1. Best progress: Henro Bekker

2. Mist dedicated: Nicolas Newman

3. Junior Atleet van die jaar: Madelaine le Roux

4. Senior atleet van die jaar: Louis Venter

5. Para Tri atleet va die jaar: Anton Swanepoel

Baie geluk! Ons is trots op julle!