24 Mei 2016
Aandag alle atlete
Neem asb kennis van die volgende veranderinge in ons byeenkomsskedule vir 2016:
Duathlon events is aangepas na die volgende datums:
1. 4 Junie 2016: Duathlon event by Brandkop
Tye:
· Online entries open 25 Mei 2016
· Inskrywings op die dag van die byeenkoms 08:00
· Wegspringtye Standaard 09:00
Sprint en Supersprint 09:30
Inskrywingsgelde:
· Online entries: Standard - R80; Sprint - R60; en Supersprint - R40
· Late entries: Standard - R100; Sprint - R80; en Supersprint - R60
· Day license: Standard - R100; Sprint en Supersprint - R30
· TSA Registrasie Seniors R350; Juniors R250; en Recreational (vir volwassenes) R250
2. 13 Augustus 2016:Duathlon event by Brandkop
3. 1 Oktober 2016: Free State Duathlon Champs by Brandkop
4. 23 Oktober 2016: SA Duathlon Championships in Sandton. Atlete neem in 2016 ouderdomsgroepe deel
Vir insluiting in die Vrystaatspan word van atlete verwag om 2 events en die verpligte champs te doen. Een siekbrief of hoër byeenkoms word wel in ag geneeml. Briewe moet voor die Free State champs ingedien word.
Kontak ons gerus indien u enige vrae het.
Chirsta Roestoff