Circular from FS Triathlon Management
1. Bestuur
Die nuwe Vrystaat Bestuur is soos volg aangewys:
President: Christa Roestoff, 0737185427,
Visie President: De la Harpe le Roux, 0832321051,
Sekretaresse: Wilna Potgieter, 0833026141
Tesourier: Schalk Roestoff, 0832960788,
Tegnies: Jan Herbst, 0827797057,
Ontwikkeling: Hennie Trollip, 0724309849,
Skakeling: Johan Badenhorst, 0833002873,
2. The following dates for 2013 can be announced:
Triathlon |
Duathlon |
|||
Event 1 |
Yes |
Yes |
19 January |
|
Event 2 |
Yes |
Yes |
26 January |
|
Triathlon FS champs |
Yes |
16 February |
||
Event 3 |
Yes |
2 March |
||
SA Triathlon champs |
Yes |
17 March |
East Londen |
|
Duathlon FS champs |
Yes |
13 April |
||
SA Duathlon champs |
Yes |
5 May |
Potchefstroom |
3. Entry fees
• TSA registered athletes: R50
• Non TSA registered athletes: R50 + R100 day license to be paid to TSA
4. Registrasiegelde
• R300 seniors
• R200 juniors
5. Kommunikasie
• 'n Tydelike webadres, http://www. jobaweb.co.za, gaan gebruik word waarop alle inligting geplaas sal word.
• Facebook en Twitter gaan voort soos in die verlede.
6. Borge
- Vrystaat Driekamp is afhanklik van borge om byeenkomste aan te bied. Hiermee wil ons groot ondersteuning vra om met ons kontak te maak indien u of enige maatskappy sal belangstel om byeenkomste te borg.
Kontak enige van die bestuurslede vir enige verdere navrae.